Banier
Banier
Banier
Banier
Banier
Banier
Tuiste Spesiale Projekte Trap vir Bybels

trap vir bybels

Trap vir Bybels

 

Seën hulle terwyl hul wiele sing
om bydraes na die Bybelhuis te bring,
sodat U Woord versprei kan word
na mense wat die Lig nog kort.
Leandré J van Vuuren

Verskeie Trap vir Bybels-projekte word elke jaar langs roetes wat strek deur verskillende streke van ons land gehou.

Hoekom?

  • Om die Bybelgenootskap te help om in Bybelbehoeftes te voorsien.
  • Ook vir die byna twintig miljoen mense in ons land vir wie die Bybel 'n geslote boek is. Sommiges is blind of swaksiende, ander se leesvermoë is beperk of hulle het nooit leer lees nie, en nog ander is doof gebore en hulle het spesifieke taal- en leesbehoeftes.
  • Die taak van die Bybelgenootskap is om bekostigbare Bybels aan almal beskikbaar te stel en daarvoor word fondse benodig.

Die fondse stel die Bybelgenootskap in staat om in die Bybelbehoeftes te voor sien en so die Bybel vir meer mense in Suid-Afrika toeganklik te maak.

Indien jy wil help om bekostigbare Bybels aan al die mense in ons land beskibaar te stel, kies een van die volgende opsies:

 

Projekte

Spesiale Bybelgenootskapprojekte wat jy kan ondersteun: