Banier
Banier
Banier
Banier
Banier
Banier
Tuiste

singapoer


Inligting oor die land:

Area: 697 vk km
Bevolking: 5 353 494 (2011)
Jaarlikse per capita inkomste: US$40 070 (2010)
Geletterdheid: 92,5% (2000)
Godsdienste in % van die bevolking: Boeddhis 42,5%
Moslem 14,9%
Ander Christen 9,8%
Taoïs/Tradisionele gelowe     
8,5%
Katoliek
4,8%
Hindu
4,0%
Nie-godsdienstig
14,8%
Ander 0,7%
Amptelike tale: Chinees, Engels, Maleis, Tamil

Bybelgenootskapinligting:

Bybelverspreiding in 2010: Bybels 35 770
Nuwe Testamente 2 025
Bybelgedeeltes 42 957
Seleksies
30 000

« Terug »