Banier
Banier
Banier
Banier
Banier
Banier

bybelvasvra 8

bybelvasvra 8

 
Voorwerpe van die Bybel Kies waar of onwaar:
1. In die boeke van Samuel en Konings, was die mantel deur die mans en die vrouens gedra.
2 Samuel 13:19; 2 Konings 2:13


2. Volgens die Bybel, het Goliat net 'n swaard by hom gehad toe Dawid hom verslaan het.
1 Samuel 17:45


3. Die altaar was 'n struktuur wat gebruik is vir offerande.
Genesis 8:20


4. Die kruik was gebruik vir die berg van water, olie en heuning.
Genesis 24:17; 1 Samuel 10:1; 1 Konings 14:3


5. Nêrens in die Bybel word daar van 'n besem gepraat nie.
Jesaja 14:23


6. In die tyd van Dawid was simbale die enigste instrument wat gebruik is in die Tempel as begeleiding.
1 Kronieke 25:6


7. Noag se ark het drie verdiepings gehad.
Volgens Genesis 6:16


8. Volgens Openbaring het die nuwe Jerusalem 13 poorte van pêrels.
Op: 21:21


9. Die woord ‘Bybel’ word in die Bybel genoem.


10. In die boek van Samuel het Dawid die fluit gespeel toe die boosaardige gees in Saul was.
1 Samuel 16:23