Al die Bybelgenootskappe binne die Wêreldbond van Bybelgenootskappe-familie vra dat mense sal bid vir die verspreiding van Gods Woord. Klik hier en bid die week vir ...
Weet jy … wat die woord "Bybel" beteken ... hoe die Bybel saamgestel is ... wanneer en deur wie die Bybel geskryf is ... waarom ons die Bybel kan vertrou? Klik hier en lees meer.
Die Lente-uitgawe van Die Saaier is nou beskikbaar. Klik hier en lees meer.
ondersteun bybelwerk
Die Bybelgenootskap is volkome afhanklik van gebede en finansiële ondersteuning om sy taak uit te voer. Klik hier en stuur jou bydrae.
bybel-per-maand klub
Daar is so baie mense wat nie 'n Bybel in hulle eie taal het nie. Jy kan help om dit vir hulle moontlik te maak. Klik hier en sluit aan by die Bybel-per-Maand Klub!
kopiereg
Stel jy belang om meer te weet oor die Bybelgenootskap se kopieregbeleid? Klik hier.