Skip to content
Skip to main navigation
Skip to columns
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Tuiste
toegang tot die woord
bybelvasvra
bybel vasvra #1
bybel vasvra #1
Voltooi asb die volgende vrae:
1.Op watter dag het God die son en die maan geskape?
c)die derde dag
d)die vierde dag
b)die tweede dag
a)die eerste dag
2.Wat is die naam van die man wat 969 jaar oud geword het – die persoon in die Bybel wat die langste geleef het?
b)Metusalag
a)Medusa
c)Mahalalel
d)Metusael
3. God het Noag opdrag gegee om 'n ark te bou en voor te berei vir 'n vloed. Vir hoe lank was die aarde onder water?
a)40 dae
d)39 dae
c)41 dae
b)150 dae
4. Toe God sy verbond met Abram gesluit het, het hy hom Abraham genoem. Wat beteken hierdie nuwe naam?
c)vader van vele
b)verhewe vader
d)afstammelinge soos sterre
a)vader van 'n volk
5. Wie was Ragel en Lea se pa?
d)Laban
c)Jakob
a)Abimeleg
b)Lot
6. Op haar sterfbed het Ragel haar tweede seun 'n naam gegee wat 'seun van my ongeluk' beteken, maar sy vader het hom Benjamin, wat 'seun van die regterhand' beteken, genoem. Wat was die naam wat Ragel hom gegee het?
c)Ben-Oni
a)Baäna
d)Ben-Ammi
b)Bebai
7. Josef het 'n droom gehad oor die son, maan en sterre. Hoeveel sterre was daar in hierdie simboliese droom?
a)11
d)ontelbaar
c)duisende
b)12
8. Hoe oud was Josef toe hy in diens van die farao, die koning van Egipte, getree het?
a)30
c)40
d)45
b)35
9. Watter een van sy broers het Josef gedwing om agter te bly na die broers se eerste besoek aan Egipte?
b)Ruben
c)Simeon
d)Levi
a)Benjamin
10. Hoeveel van Josef se seuns is deur Jakob geseën?
d)4
c)3
a)1
b)2
tuis
wie is ons
ons missie
geskiedenis
wêreldwye werk
kontak ons
webuitleg
wat doen ons
jongste nuus
bybel-per-maand klub
vertalingsprojekte
vind meer uit
die saaier
spesiale projekte
word deel van ons missie
bid vir bybelgenootskappe
ondersteun bybelwerk
bybelleesrooster
sluit aan by bybel-per-maand klub
toegang tot die woord
lees die bybel aanlyn
die bybel op jou selfoon
bestel bybels
oorsprong van die bybel
ken jou bybel
kopiereg
bybelvasvra