English (United Kingdom)
Tuiste toegang tot die woord bybelvasvra bybel vasvra #3

bybel vasvra #3

 
Voltooi asb die volgende vrae:
1. Watter voëls het vir Elia kos gebring toe hy hom in die Kritspruit moes versteek?




2. Die lyk van Koning Amasia van Juda is teruggebring na Jerusalem vir sy begrafnis op die rug van hierdie dier.




3. Watter soort diere het die verlore seun in 'n ver land opgepas?




4. Die Bybel beveel aan dat luiaards na hierdie diertjies moet kyk om te leer hoe om te werk.




5. Die Here het hierdie dier voorsien vir Abraham om instede van sy seun, Isak, te offer.




6. Wat het Jesus se ouers as 'n reinigingsoffer gebring?




7. Eva is in die paradys deur hom verlei.




8. Watter diere het die koningin van Skeba saamgebring op haar besoek aan koning Salomo?




9. In die boek Jesaja lees ons dat die Here Babel gaan verwoes en dat Hy dit in 'n rietmoeras wat as blyplek vir skere voëls dien, sal verander. Watter soort voëls?




10. Johannes die Doper het geleef op 'n dieet van veldheuning en …?