English (United Kingdom)
Tuiste word deel van ons missie ondersteun bybelwerk
ondersteun bybelwerk
Die Bybelgenootskap is volkome afhanklik van die gebede en finansiële ondersteuning van alle Christene, kerke, sakeondernemings en ander organisasies om sy taak om bekostigbare Bybels beskikbaar te stel, te kan uitvoer.

U kan help. Klik hier en stuur u bydrae.