|
Help die Bybelgenootskap om bekostigbare Bybels aan almal beskikbaar te stel en stuur jou bydrae vandag nog! Direkte inbetaling Debietorder Tjek Aanlyn kredietkaartinbetaling 'n Bemaking in u Testament DIREKTE INBETALING
Bankbesonderhede Bybelgenootskap van Suid-Afrika Bank: ABSA Rekeningnommer: 550 220 288 Takkode: 632-005
Al doen u 'n direkte inbetaling in ons bankrekening, sal ons dit waardeer dat u nog steeds onderstaande vorm invul.
Dit is u ondersteuning wat die Bybelgenootskap in staat stel om die Woord regoor die wêreld beskikbaar te stel.
Voltooi die meegaande vorm indien u wil hê dat ander ook moet baat vind by 'n Bybel in hulle eie taal.
TJEK: Tjeks moet asseblief uitgemaak word aan Bybelgenootskap van Suid-Afrika en gepos word aan: Die Uitvoerende Hoof Bybelgenootskap van Suid-Afrika Posbus 5500 TYGERVALLEI 7536
Vul asseblief hierdie vorm in indien u 'n tjek gaan pos:
AANLYN KREDIETKAARTBETALINGS
Kies 'n bedrag en gee op 'n veilige manier 'n bydrae om die Bybelgenootskap te help om bekostigbare Bybels aan almal beskikbaar te stel.
(Hierdie metode maak van die Bybelgenootskap se 'Safeshop' gebruik. Dit beteken dat u bydrae as 'n verkoopstransaksie hanteer word, maar dit sal as 'n donasie verwerk en erken word.)
Ek wil graag:
R100,00 as eenmalige direkte inbetaling: Klik hier om direk in te betaal. R200,00 as eenmalige direkte inbetaling: Klik hier om direk in te betaal. R500,00 as eenmalige direkte inbetaling: Klik hier om direk in te betaal. R1 000,00 as eenmalige direkte inbetaling: Klik hier om direk in te betaal.
|