Skip to content
Skip to main navigation
Skip to columns
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Tuiste
toegang tot die woord
bybelvasvra
bybel vasvra #5
bybel vasvra #5
bybelvasvra #5
Voltooi asb die volgende vrae:
1. Wat was die eerste beroep wat in die Bybel genoem word?
A – Visserman
B – Veewagter
C – Jagter
D – Tuinier
2. Wat was Lidia se beroep?
D – Verkoper
A – Naaldwerkster
C – Veewagter
B – Wewery
3. Met watter van die volgende kan ons Dorkas assosieer?
C – Kok
B – Maak van tente
D – Naaldwerkster
A – Verkoop van pers doeke
4. Die gebruik van watter werktuig het Dawid in sy jeug vervolmaak?
C – Visnet
B – Spies
A – Pyl en boog
D – Slingervel
5. Hierdie geleende gereedskap het Elisa wonderbaarlik teruggevind nadat dit in die water beland het:
B – Hammerkop
D – Saag
C – Slypskyf
A – Bylkop
6. Watter man was uitgewys as die profeet van God terwyl hy geploeg het?
D – Esegiël
C – Elisa
A – Petrus
B – Elia
7. Wat was Demetrius se beroep?
D – Visserman
A – Tentmaker
C – Silwersmid
B – Waarsêer
8. Wie het 'n tentpen gebruik om moord te pleeg?
D – Rebekka
B – Debora
A – Jael
C – Hanna
9. Met watter taak was Jakobus en Johannes besig toe Jesus hulle geroep het?
A – Ploeg te herstel
D – Wiel regmaak
C – Saag skerpmaak
B – Regmaak van 'n vissersnet
10. Met watter materiaal het Hiram van Tirus by die tempel gewerk?
C – Silwer
A – Seder
B – Brons
D – Goud
tuis
wie is ons
ons missie
geskiedenis
wêreldwye werk
kontak ons
webuitleg
wat doen ons
jongste nuus
bybel-per-maand klub
vertalingsprojekte
vind meer uit
die saaier
spesiale projekte
word deel van ons missie
bid vir bybelgenootskappe
ondersteun bybelwerk
bybelleesrooster
sluit aan by bybel-per-maand klub
toegang tot die woord
lees die bybel aanlyn
die bybel op jou selfoon
bestel bybels
oorsprong van die bybel
ken jou bybel
kopiereg
bybelvasvra