English (United Kingdom)
Tuiste toegang tot die woord bybelvasvra bybel vasvra #6

bybel vasvra #6

 
Voltooi asb die volgende vrae:
1. Wat het God heel eerste geskape?



2. Watter wonderwerk het Moses eerste verrig om die Israeliete te oortuig dat God aan hulle kant is?



3. Wie was die eerste dissipel uit die twaalf wat Jesus geroep het?



4. Watter dier(e) word eerste in die Bybel genoem?



5. In watter boek van die Bybel kom die sin ‘Dit was juis die tyd van die eerste ryp druiwe’ voor?



6. In watter stad, volgens die Bybel, is die gelowiges die eerste keer Christene genoem?



7. Wie is die eerste persoon in die Bybel wat in die tronk gegooi is?



8. In Eksodus 34:20 lees ons ‘Julle moet elke donkie se eerste hingsvulletjie loskoop met 'n …………’



9. Die Tien Gebooie: Die eerste gebod sê:



10. In Spreuke: Iemand wat in 'n regsaak eerste praat, is altyd onskuldig, maar…