English (United Kingdom)
Tuiste toegang tot die woord ken jou bybel
ken jou bybel

ken jou bybel … waar staan dit in die bybel?

Die Bybel is 'n boek wat die ondervinding van mense soos ek en jy, en die manier waarmee God met ons omgaan, beskryf. Die diepste behoeftes van die mens en die verlange van sy siel word in die skatkamers van die Bybel aan ons geopenbaar. Hierdie verwysings sal jou help om boodskappe in die Woord te vind wat u sal help om die uitdagings, probleme en vreugdes van die lewe te hanteer.

 

DIE OU TESTAMENT

Die skepping en sonde Genesis 1-3
Die eerste moord Genesis 4:1-16
Noag en die sondvloed Genesis 6-9:1-17
Die toring van Babel Genesis 11:1-9
Die roeping van Abram Genesis 12:1-3
Abraham moet Isak offer Genesis 22:1-19
Jakob se droom Genesis 28:10-22
Josef word 'n slaaf Genesis:37:12-36
Moses: sy roeping Eksodus 3-4
Die Paasfees Eksodus 12
Die trek deur die Rietsee Eksodus 14
Die tien gebooie Eksodus 20
Die tabernakel Eksodus 26-27
Die goue kalf Eksodus 32
Josua: sy roeping Josua 1:1-9
Die oorsteek van die Jordaan Josua 3-5:1
Die inname van Jerigo Josua 6
Gideon Rigters 6-8
Simson Rigters 13-16
Samuel se geboorte & roeping 1 Samuel 1-3
Saul: die eerste koning 1 Samuel 8-10
Dawid en Goliat 1 Samuel 17
Dawid word koning 2 Samuel 2:1-7
Dawid en Batseba 2 Samuel 11-12
Salomo word koning 1 Konings 1-3
Die tempel word gebou 1 Konings 6
Elia die profeeet 1 Konings 17-19
Elisa en Naäman 2 Konings 5
Die val van Jerusalem 2 Konings 25
Nehemia: die herbou van Jerusalem Nehemia 1-4
Daniël in 'n leeukuil Daniël 6


PROFESIEË OOR CHRISTUS


Sy geboorte Jesaja 7:14; 9:6-7
Die plek van sy geboorte Miga 5:2
Verraai Psalm 41:10
Lyding en dood Jesaja 53
Opstanding Psalm 16:10-11


DIE NUWE TESTAMENT

Die geboorte van Jesus Matteus 1:18-2:15
Johannes die Doper Matteus 3:1-12
Die doop van Jesus Matteus 3:13-17
Die versoeking van Jesus Matteus 4:1-11
Die bergrede Matteus 5-7
Die twaalf dissipels Matteus 10:1-4
Johannes die Doper se dood Matteus 14:1-12
Die belydenis van Petrus Matteus 16:13-20
Die verheerliking op die berg Matteus 17:1-13
Die intog in Jerusalem Matteus 21:1-11
Die nagmaal Matteus 26:17-30
Jesus word gevange geneem Matteus 26:47-56
Die kruisiging Matteus 27:32-54
Die opstanding Matteus 28:1-10
Die opdrag Matteus 28:16-20
Die Hemelvaart Handelinge 1:1-11
Pinksterdag Handelinge 2
Die eerste diakens Handelinge 6:1-7
Die eerste martelaar: Stefanus Handelinge 6:8-7:60
Filippus en die Etiopiër Handelinge 8:26-39
Saulus se bekering Handelinge 9:1-19
Petrus en Kornelius Handelinge 10
Paulus in Filippi Handelinge 16:11-40
Paulus in Atene Handelinge 17:16-34
Paulus in Korinte Handelinge 18:1-17
Paulus in Efese Handelinge 19
Paulus word gevange geneem Handelinge 21:27-36


GELYKENISSE VAN JESUS

Die twee fondamente Matteus 7:24-27
Die Saaier Matteus 13:1-9; 18-23
Die onkruid tussen die koring Matteus 13:24-30
Gelykenisse oor die koninkryk Matteus 13:31-52
Die plig om te vergewe Matteus 18:21-35
Die arbeiders in die wingerd Matteus 20:1-16
Die bruilof Matteus 22:1-14
Die tien meisies Matteus 25:1-13
Die gelykenis van die muntstuk Matteus 25:14-30
Die skape en die bokke Matteus 25:31-46
Die barmhartige Samaritaan Lukas 10:25-37
Die ryk dwaas Lukas 12:13-21
Die verlore skaap, geld, seun Lukas 15
Die ryk man en Lasarus Lukas 16:19-31
Die weduwee en die regter Lukas 18:1-8
Die Fariseër en die tollenaar Lukas 18:9-14


WONDERWERKE VAN JESUS

Die genesing van 'n melaatse Matteus 8:1-4
Die offisier se slaaf Matteus 8:5-13
Jesus maak die storm stil Matteus 8:23-27
Die besetenes in Gadara Matteus 8:28-34
Die verlamde man Matteus 9:1-8
'n Man met 'n gebreklike hand Matteus 12:9-14
Vyf brode en twee visse Matteus 14:13-21
Sewe brode en 'n paar visse Matteus 15:32-39
Jesus maak 'n seun gesond Matteus 17:14-21
'n Reuse vangs Lukas 5:1-11
Die weduwee van Nain se seun Lukas 7:11-17
Die dogtertjie van Jaïrus Lukas 8:40-56
Jesus genees tien melaatse mans Lukas 17:11-19
Die blinde man by Jerigo Lukas 18:35-43
Die bruilof in Kana Johannes 2:1-11
Die genesing by Betesda Johannes 5:1-18
Jesus loop op die see Johannes 6:16-21
'n Man wat blind gebore is Johannes 9
Die opwekking van Lasarus Johannes 11:1-44

(Baie gelykenisse en wonderwerke het meer as een verwysing. Sommige Bybels dui die ander verwysings aan.)


WAAR OM DIT TE VIND

Die tien gebooie Eksodus 20:1-17
Die herderspsalm Psalm 23
Die saligsprekings Matteus 5:3-12
Die Onse Vader Matteus 6:5-15
 Lukas 11:1-13
Die grootste gebod Matteus 22:34-40
Die groot opdrag Matteus 28:16-20
Die gawes van die Gees 1 Korintiërs 12:1-11
Een liggam met baie lede 1 Korintiërs 12:12-27
Die liefde 1 Korintiërs 13
Die vrug van die Gees Galasiërs 5:22


GEBEDE IN DIE BYBEL

Dawid 1 Kronieke 29:10-20
Nehemia Nehemia 9
Daniël Daniël 9
Jesus in Getsemane Matteus 26:36-44
Fariseër en die tollenaar Lukas 18:9-14
Jesus bid vir sy dissipels Johannes 17


U PERSOONLIKE LEWE


Angstig Psalm 46
 Jakobus 5:7-11
Bang Jesaja 43:1-5
 Markus 4:35-41
Bedroef 2 Korintiërs 4:16-5:5
 Johannes 14
Behoefte aan bemoediging Romeine 15:1-6
 Hebreërs 12:1-3
Behoefte aan leiding Psalm 32:8-10
 Spreuke 3
Behoefte aan sekerheid Jesaja 41:1-20
 1 Johannes 3:1-3
Behoefte aan vergifnis Psalm 51
 1 Johannes 1:8-2:2
Behoefte aan vrede Jesaja 26:1-9
 Filippense 4:4-9
Bekommerd Matteus 6:25-34
 2 Korintiërs 4:7-15
Dankbaar Psalm 136
 Lukas 17:11-19
Depressie Psalm 37:1-9
 Romeine 8:28-39
Eensaam Psalms 22, 42
 Johannes 14:15-21
In versoeking Jakobus 1:12-18
 Matteus 4:1-11
Siek of in pyn Psalm 6
 2 Korintiërs 12:7-10
Twyfel aan u geloof Spreuke 30:5
 Johannes 20:24-29
Vermoeid Jesaja 40:21-31
 Matteus 11:25-30