English (United Kingdom)
Tuiste toegang tot die woord bybelvasvra bybelvasvra #7
bybelvasvra #7

bybel vasvra #7

 
Voltooi asb die volgende vrae:
1. Wat simboliseer God se belofte aan Noag?



2. Wat was die kleur van Jesus se mantel voor sy kruisiging?



3. In watter boek van die Bybel, kort na die verwoesting van Jerusalem, kom hierdie vers voor: Die leiers van Sion het meer glans gehad as sneeu, hulle was witter as melk, blakend gesond van kleur, mooi van voorkoms.?



4. In die Boek van Openbaring, wat was die kleur van die perd wie se ruiter 'n groot swaard ontvang het?



Sagaria 3:4: ‘en die engel het vir sy helpers gesê: “Trek uit die liederlike vuil klere van hom”…“Ek gaan vir jou skoon klere aantrek.”’ Wat simboliseer die nuwe klere in die teksvers?



6. In die Boek van Johannes, word Jesus as die ………. van God genoem, wat ook as 'n simbool vir Jesus dien. Ook in Openbaring – ‘Die twaalf apostels van die ………..”



In Matteus 17 – Die Verheerliking op die berg – in watter kleur het Jesus se klere verander in die teenwoordigheid van Petrus, Jakobus en Johannes?



………. is die kleur van sonde (Jesaja 1:18) en ……… is die kleur van reinheid (Jesaja 1:18 & Openbaring 7:14)



9. 'n Palmboom is ‘n simbool vir ………….



10. In Handelinge 2 lees ons: ‘…Hulle het iets soos vuur gesien wat in tonge verdeel en op elkeen van hulle gekom het…’ Wat simboliseer die tonge in die teksvers?