| Bybelhuis Centrallaan 18 Kempton Park Posbus 2002 Kempton Park 1620 Tel: 011 970 4010 Faks: 011 970 2506 E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
Streekhoof Dr Stephan Hoffman Dr Francois Sieberhagen
|
Kontakbesonderhede vir Bybelaankope: Antoinette Kriel Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien Justin Mmatli Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien Johannes Motau Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien Tanja Venter Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
Wat gebeur in ons streek?
- Ons hou 'n koraalmusiek-kompetisie in Thokoza op 13 Maart vanaf 10:00 - 18:00. Kontak vir ds Feli Mokoena by 011 970 4010 vir meer inligting.
- Geestelike herlewing en fondsinsamelingsgeleenthede word soos volg in Gauteng gehou:
- In Sebokeng op 17 Maart vanaf 10:00 - 15:00, aangebied deur die Free Methodist Church. Kontak vir ds Feli Mokoena by 011 970 4010 vir meer inligting.
- In die Orlando Gemeenskapsaal op 27 Mei vanaf 09:00 - 13:00, aangebied deur die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika. Kontak vir ds Feli Mokoena by 011 970 4010 vir meer inligting.
- 'n Banket ten bate van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika word op 6 Oktober in die Alberton Stadsaal vanaf 16:00 - 19:00 aangebied. Kontak vir ds Feli Mokoena by 011 970 4010 vir meer inligting.







