| Bybelhuis Ramsaylaan 70-76 Mayville, Durban Posbus 30801 Mayville 4058 Tel: 031 207 4933 Faks: 031 207 1058 E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
Streekhoof Rev Dirk Gevers Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien Organiserende Sekretaris Dr Andries Boshoff Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
Kontakbesonderhede vir Bybelaankope: Leon van den Heever Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien Mthunzi Xulu Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
Wat gebeur in ons streek?
- Sake-ontbyt met die tema Die Werk van die Woord, word op Vrydag 2 Maart by Bybelhuis, Durban gehou. Kontak vir Letitia Timms by Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien of 031 207 4933 teen 24 Februarie om te bespreek of vir meer besonderhede.
- Besoek gerus ons Hardloop vir Bybels-stalletjie by die Comrades Expo vanaf 31 Mei tot 2 Junie. Alle huidige en nuwe Hardloop vir Bybels-atlete word uitgenooi om daar besoek af te lê.
- 'n Gholfdag by die Royal Durban Gholfbaan word op Vrydag 22 Junie gehou. Kontak Letitia Timms of Minnie Diener by 031 207 4933 vir meer besonderhede.
- Op Saterdag 1 September word a Lente Blommeskou en Tee by Bybelhuis aangebied. Toegangsgeld is R40 per persoon en sluit tee en verversings in. Diegene wat graag 'n blommerangskikking wil inskryf kan vir Minnie Diener by Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien of 031 207 4933 kontak.
- Songs of Praise met Richard Cock en 'n massakoor word op 6 en 7 Oktober gehou. Kontak Letitia Timms of Minnie Diener by 031 207 4933 vir meer besonderhede.







