|
Bybelhuis |
Streekhoof Past Mike Roodt Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien Organiserende Sekretaris Ds Feli Mokoena Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
Kontakbesonderhede vir Bybelaankope: Antoinette Kriel Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien Johannes Motau Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
Wat gebeur in ons streek?
- 'n Geestelike herlewing en fondsinsamelingsgeleentheid word in Nzhelele op 17 Junie vanaf 09:00 - 15:00 gehou. Kontak ds Feli Mokoena by 011 970 4010 vir meer inligting.
- 'n Banket ten bate van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika word op 9 November in Polokwane vanaf 18:00-21:00 aangebied. Kontak vir ds Feli Mokoena by 011 970 4010 vir meer inligting.







