Banier
Banier
Banier
Banier
Banier
Tuiste kontak ons oos-kaap

oos-kaap

 

Bybelhuis
Cotswoldlaan 31
Cotswold, Port Elizabeth

Posbus 7579
Newton Park 6055

Tel: 041 3641138
Faks: 041 3652634
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Streekhoof
Ds Ben Fourie
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Organiserende Sekretaris
Ds Matie van Niekerk
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

 

 

 

Kontakbesonderhede vir Bybelaankope:

Welile Balfour
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Tertia Greeff
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien



Wat gebeur in ons streek?

  • Die jaarlikse vrugte- en groentemark vind op 10 Maart by Bybelhuis plaas en begin om 07:30. Kontak vir Elize Kleinhans of Clair Stander by 041 364 1138 vir meer besonderhede.
  • Op 31 Maart hou Holmeleigh Farmyard 'n Bybelstap.  Kontak Elize Kleinhans of Clair Stander by 041 364 1138 vir meer besonderhede.
  • 'n Bergfietstoer oor vyf dae vind plaas vanaf 27 April - 1 Mei.  Daar word in Cradock weggespring en die roete neem jou deur Middelburg, Noupoort, Colesberg, Steynsburg en eindig in Hofmeyr. Fietsryers wat wil deelneem kan ds Ben Fourie by 041 364 1138 of 083 448 2137 skakel.
  • Elite Klub se jaarlikse Bybelstap by OP Kommandement is vanjaar op 12 Mei. Vir meer besonderhede kontak Elize Kleinhans of Clair Stander by 041 364 1138.
  • Ook op 12 Mei kan jy die Bybelgenootskap se gholfdag by Kraggakamma Gholfklub kom ondersteun. Kontak ds Matie van Niekerk of Clair Stander by 041 364 1138 vir meer besonderhede.
  • Kom sit aan vir 'n heerlike sake-ontbyt by die Bybelhuis op 15 Augustus.  Vir meer besonderhede kontak ds Matie van Niekerk of Clair Stander by 041 364 1138.
  • Op 25 Augustus is daar 'n spesiale straatkollekte vir die Bybelgenootskap in Port Elizabeth en Uitenhage. Kontak vir Clair Stander by 041 364 1138 vir meer inligting.
  • Nog 'n sake-ontbyt word ook in Jeffreysbaai op 7 September aangebied. Vir meer besonderhede kontak ds Matie van Niekerk by 041 364 1138 of Estelle de Vos by 072 395 4644.
  • In Cradock is daar 'n pretloop en straatkollekte op 13 Oktober. Kontak ds Matie by 041 364 1138 of past Japie Maritz by 048 881 2622 as jy wil deelneem.

 

 

Bekostigbare Bybels slegs R75!