| Bybelhuis Nelson Mandelarylaan 220 Bloemfontein Posbus 12149 Brandhof 9324 Tel: 051 444 5980 Faks: 051 444 5988 E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
Streekhoof Ds Gerrie van Dyk Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
Kontakbesonderhede vir Bybelaankope: Willa Badenhorst Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien Tumo Moabi Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
Wat gebeur in ons streek?
- Die jaarlikse gholfdag van die NG-gemeentes van Harrismith en Kerkenberg vind plaas op 3 Maart. Wees ook deel van hulle stap en hardloop vir Bybels-projek. Vir meer besonderhede kontak ds Brits by 083 620 1971 of mev Schoeman by 058 623 0974.
- Op 20 Maart hou die NG-gemeente Kroonheuwel-Noord hulle stap vir Bybels. Kontak ds MG van Rooyen by 056 212 3398 of 083 7100 vir meer besonderhede.







