| Bybelhuis Edwardstraat 134 Bellville Posbus 4848 Tygervallei 7536 Tel: 021 910 8777 Faks: 021 910 8771 E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
Streekhoof Ds Gawie Gouws Dr Quintus Heine Ds Eddie Lesch |
Kontakbesonderhede vir Bybelaankope: Karin Stewart Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |
Wat gebeur in ons streek?
- Kom en slaan af vir Bybels! 'n Gholfdag ten bate van Bybelverspreiding word op 8 Maart 2012 by die Parow Gholfklub aangebied. Die kompetisie is enkel puntespel. Borgskappe vir die gholfdag is welkom. Laai jou inskrywings- en borgskapvorm hier af. Vir meer besonderhede kontak Mike Taylor by 021 910 8777 of 083 448 2138 of stuur e-pos na Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien .







