Banier
Banier
Banier
Banier
Banier
Banier
Tuiste wat jy kan doen ondersteun bybelwerk

ondersteun bybelwerk

Die Bybelgenootskap is volkome afhanklik van die gebede en finansiële ondersteuning van alle Christene, kerke, sakeondernemings en ander organisasies om sy taak, bekostigbare Bybels vir almal, te kan uitvoer.

Help die Bybelgenootskap om bekostigbare Bybels aan almal beskikbaar te stel en stuur jou bydrae vandag nog!

 

DIREKTE INBETALING

Bankbesonderhede
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Bank:  ABSA
Rekeningnommer:  550 220 288
Takkode:  632-005

Al doen u 'n direkte inbetaling in ons bankrekening, sal ons dit waardeer dat u nog steeds onderstaande vorm invul.

Dit is u ondersteuning wat die Bybelgenootskap in staat stel om die Woord regoor die wêreld beskikbaar te stel.

Voltooi die meegaande vorm indien u wil hê dat ander ook moet baat vind by 'n Bybel in hulle eie taal.

Bewys van ondersteuning - Bybelwerk
  1. Projekte(*)
    Kies asb 'n projek
  2. Naam & Van(*)
    Verstrek asb u naam
  3. E-posadres(*)
    Verstrek asb volledige e-posadres
  4. Kontaknommer
    Invalid Input
  5. Adres
    Invalid Input
  6. Kerkverband
    Invalid Input
  7. Gemeente
    Invalid Input
  8. Wyse van ondersteuning(*)
    Kies asb die wyse van ondersteuning
  9. Bedrag(*)
    Voorsien asb die bedrag.
  10. Tik sekuriteitskode hier
    Tik sekuriteitskode hier
    Invalid Input
  11.   

TJEK:
Tjeks moet asseblief uitgemaak word aan Bybelgenootskap van Suid-Afrika en gepos word aan:
Die Uitvoerende Hoof
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Posbus 5500
TYGERVALLEI
7536

AANLYN KREDIETKAARTBETALINGS

Kies 'n bedrag en gee op 'n veilige manier 'n bydrae om die Bybelgenootskap te help om bekostigbare Bybels aan almal beskikbaar te stel.

(Hierdie metode maak van die Bybelgenootskap se 'Safeshop' gebruik. Dit beteken dat u bydrae as 'n verkoopstransaksie hanteer word, maar dit sal as 'n donasie verwerk en erken word.)

Ek wil graag:

R100,00 as eenmalige direkte inbetaling.
R200,00 as eenmalige direkte inbetaling.
R500,00 as eenmalige direkte inbetaling.
R1 000,00 as eenmalige direkte inbetaling.