Laai vandag nog die Bybel in die taal van jou keuse gratis af op jou selfoon!
Volg net die volgende stappe en met die druk van 'n knoppie kan jy jou Bybel enige tyd op enige plek lees.
- Met die Internetopsie op jou selfoon gaan na http://m.bibles.co.za
- Kies die taal en vertaling van jou keuse
Afrikaans 1933/53-vertaling
1983-vertaling
Die Bybel vir AlmalEngels King James Version Noord-Sotho 1951-vertaling Suid-Sotho 1909-vertaling in standaardortografie Tsonga 1929-vertaling Tswana 1908-vertaling
1970 hersiene vertalingXhosa 1975-weergawe
1996-vertalingZulu 1893-vertaling
1959-vertaling
Nuwe Testament en Psalms 1986-vertaling - Maak 'n keuse of jy die volledige Bybel in een, vier of agt dele wil aflaai (met sekere selfone kan die Bybel net in vier of agt dele afgelaai word).
- Meer inligting oor die Bybel op selfoon.
- Eindgebruiker-ooreenkoms
- Help die Bybelgenootskap om meer Bybels beskikbaar stel.






toegang tot die woord 