Banier
Banier
Banier
Banier
Banier
Tuiste tuis
e-saaier

Teken hier in om die e-Saaier, ons gratis elektroniese nuusbrief, maandeliks te ontvang.
gratis selfoonbybel

Laai vandag nog die Bybel in die taal van jou keuse gratis af op jou selfoon.  Lees meer of met die Internetopsie op jou foon gaan na m.bibles.co.za
bid saam met die bybelgenootskappe

Al die Bybelgenootskappe binne die Wêreldbond van Bybelgenootskappe-familie vra dat mense sal bid vir die verspreiding van Gods Woord. Lees meer ...
Aktief vir Bybels
spesiale projekte

Die Bybelgenootskap is gereeld betrokke by 'n aantal spesiale projekte om dit vir donateurs moontlik te maak om Bybelwerk in Suid-Afrika te ondersteun.  Lees meer ...
Die Saaier
saaier

Die Somer-uitgawe van Die Saaier is nou beskikbaar. Lees meer ...
jongste nuus

Die komende naweek, 19-21 Augustus 2011, vind 'n baie spesiale feesgeleentheid in Durban plaas. Die Engelse King James Bybel (KJV) herdenk vanjaar sy 400ste bestaansjaar en die Bybelgenootskap van Suid-Afrika herdenk dié geleentheid. Lees meer ...
 
Banier