Banier
Banier
Banier
Banier
Banier
Tuiste wie is ons wêreldwye werk

wêreldwye werk

Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika is 'n volle lid van die Wêreldbond van Bybelgenootskappe. Reeds sedert 1946 werk Bybelgenootskappe saam om in die Bybelbehoeftes van die wêreld te voorsien. Die Bybelgenootskappe deel op hierdie manier alle fondse en hulpmiddels wêreldwyd. Dit sluit byvoorbeeld in geestelike gawes, kennis, geld, tyd, talente en tegnologie.

Vir meer inligting oor die werk van die 146 Bybelgenootskappe wat in meer as 200 lande werksaam is, besoek www.biblesociety.org