BYBELWINKEL

 

Bybels beskikbaar in verskillende formate. 

image

Gedrukte Bybels

Ons werk aan 'n nuwe stelsel om aanlynbestellings direk via ons webwerf moontlik te maak. Totdat dit gereed is, is aanlynbestellings en -verkope ongelukkig nie moontlik nie.

Vir bestellings stuur e-pos aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of skakel 0861 242542 (0861 BIBLIA).

Laai ons katalogus in pdf-formaat hier af.

 

 

image

E-Bybels

Nou beskikbaar by die volgende aanlynwinkels:

Amazon (Kindle-fomaat)
Kobo (epub-formaat)
takealot.com (epub-formaat)

e-BybelNuus