DIE BYBEL

 

Afrikaans

Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid-Afrikaners. Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met 'n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur 'n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het. In 2007 het 'n spesiale vertaling vir Dowes, Die Bybel vir Dowes die lig gesien. Nog 'n vertaling in Afrikaans Die Bybel: 'n Direkte Vertaling is huidiglik aan die gang. Lees meer oor die vertaling.