DIE BYBEL

 
Lees die Bybel aanlyn

Die Bybelgenootskap wil mense aanmoedig om die Bybel te lees en vir hulle toegang gee tot die Bybel in die taal van hul keuse. Die gedrukte Bybel is nie altyd byderhand nie, maar omdat jy alreeds aanlyn is, is die Bybel net 'n paar klikke weg.

Lees en bestudeer die Bybel in al 11 amptelike tale op die Bybelgenootskap se aanlynplatform, BibleSA. Laai ook die BibleSA-app af by Apple App Store of Google Play.

Losstaande apps ook beskikbaar by jou app winkel.

Van die Bybelgenootskap se publikasies is ook elektronies beskikbaar. Besoek ons Bybelhulpmiddels en laai dit daar af.

 
 
 
Geskiedenis van ons Bybelvertalings:
 
TIMELINE 1 afr  
  TIMELINE 2