PROJEKTE

 

Sedert 1820, het dit die missie van die Bybelgenootskap gebly om bekostigbare Bybels te voorsien vir elkeen in hul eie taal en in geskikte formate sodat almal die lewegewende boodskap van die Woord mag ervaar. Deur ons projekte te ondersteun, kan jy help om te verseker dat ons werk voortduur.

 

LANDING ENG

Projek Manna maak dit vir die Bybelgenootskap van Suid-Afrika moontlik om die Woord van God deur sy verskillende projekte te voorsien.   
 
Die Lees en Leer projekte is vir Artikel 18A-openbare weldaadsvoordele goedgekeur. Sakeondernemings, organisasies en trusts wat hierdie projekte finansieel ondersteun, kan hierdie bydraes van hulle belasbare inkomste aftrek.
   LEES MEER