ONDERSTEUN BYBELWERK

 

 

 

 

DIGITAL 1140px

 

Neem deel aan hierdie virtuele geleentheid en help so die Bybelgenootskap om bekostigbare Bybels aan diegene te voorsien wat dit nodig het.

Raak aktief vir Bybels en neem enige tyd en op enige plek deel.

Of jy nou besluit om as ’n gesin 5 km te stap of ’n gesoute langafstand atleet is, daar is ’n afstand wat jy kan hardloop, stap of fietsry om hierdie waardige saak te ondersteun. Kies jou eie afstand (5 km, 10 km, 21 km of 42 km).

Aangesien dit ’n virtuele gebeurtenis is, kan groot groepe soos gemeentes bymekaarkom om hierdie uitdaging op ’n prettige manier saam aan te pak.

Registrasiefooi is R100 per persoon


Registreer hieronder!!

 

Registrasievorm - Draf, stap en trap vir Bybels

Kies 'n projek

Kies 'n projek

Please enter your name and surname

Please enter your name and surname

Please enter your name and surname

Please enter your name and surname

Please enter your name and surname

Plese enter your e-mail address

Invalid Input

Please enter the amount

Invalid Input


 

 

DIREKTE INBETALING*
Bank: ABSA
Rekeningnommer: 260 208 950
Takkode: 632-005
Swift kode: ABSAZAJJ
Verwysing: RWC-1900
 
 * Plaaslik en internasionaal
 
SNAPSCAN