Die Saaier - Lente 2020 - page 6

O
Op Saterdag, 22 Augustus, het
Dhanum Moodley, ’n 85-jarige ouma
van Chatsworth in KwaZulu-Natal,
in ’n taxi geklim om by haar naaste
Bybelhuis in Mayville, Durban besoek
af te lê.
Dhanum het gelees dat die Bybel­
genootskap sy 200ste herdenking
vier en dat daar verbyrypartytjies by al
die Bybelhuise regoor die land gehou
word. Sy wou deel wees van die fees­
vieringe.
“Ek is ’n Christen en is baie
lief vir die Here. Ek is so bly om in
hierdie geestelike plek te wees waar
die atmosfeer so gelaai is, met soveel
wonderlike mense. Dit het my dag
gemaak. Ek is ook so bly dat 200 jaar
van Bybelverspreiding vandag geëer
word,” het sy gesê nadat sy R650 van
haar pensioentoelaag aan die Bybel­
saak geskenk het.
“Alle seën vir hierdie plek en vir
diegene wat hierdie werk doen. Mag
Dankie vir
200 jaar van Bybelwerk
4
die saaier
lente 2020
1,2,3,4,5 7,8,9,10,11,12,13,14,15,16,...26
Powered by FlippingBook