Die Saaier - Lente 2020 - page 7

dit met God se genade voortgaan
sodat die glorieryke Evangelie van
ons Heer en Verlosser, Jesus Christus,
verder kan versprei sodat meer siele
gered kan word,” het Dhanum
bygevoeg.
Dit is danksy die gebede en
lojale ondersteuning van mense soos
Dhanum dat die Bybelgenootskap
van Suid-Afrika op 23 Augustus 200
jaar van Bybelwerk in Suid-Afrika kon
vier.
Ons bedank elke ondersteuner vir
elke donasie, gebed en bemoedigende
woord wat ons gehelp het om die visie
en missie van die Bybelgenootskap te
dra tydens hierdie reis van hoop oor
die afgelope twee eeue.
Laat ons op hierdie wonderlike
werk voortbou en die hoop wyer deel
deur God se Woord aan nog meer
mense beskikbaar te maak.
dS
5
1,2,3,4,5,6 8,9,10,11,12,13,14,15,16,17,...26
Powered by FlippingBook