Die Saaier - Lente 2020 - page 17

H e t j y g e w e e t
?
Danksy die fondse wat deur Bibliathon ’91 ingesamel is kon die
Bybelgenootskap een miljoen bykomende Bybels in die hande
van die mense van Suid-Afrika te plaas.
T
Twee jong meisies van Port Elizabeth het ’n
rukkie gelede gehoor van die werk wat die
Bybelgenootskap doen. Hulle was veral op­
gewonde oor die
2 Miljoen Bybels
-projek en
het besluit dat hulle ook wil bydra. Suzette (8)
en Lynette (4) van der Walt het self besluit om
’n roete in hulle buurt te stap en fiets te ry om
geld vir Bybels in te samel. Een hele kilometer
later het die tweetjies met hulle fraai gesiggies
dit reggekry om R1 000 in te samel wat 10
Bybels en 10 stelle Bybelgebaseerde geletter­
heidsboekies in iemand se hand beteken.
Word ’n saaier van hoop en ondersteun
hierdie projek.
dS
Jonge dames ondersteun
2 Miljoen Bybels-projek
D
Die NG Kerk St Helenabaai het in Maart ’n muntlegging ter viering van die Bybel­
genootskap se 200ste herdenking gehou. Die geleentheid het die mooi bedrag van
R5 033,48 ingebring.
dS
Munte vir Bybels
langs die Weskus
15
1...,7,8,9,10,11,12,13,14,15,16 18,19,20,21,22,23,24,25,26
Powered by FlippingBook