Die Saaier - Lente 2020 - page 18

H e t j y g e w e e t
?
Swatisprekendes ontvang vir die eerste keer die Bybel in hulle
taal in 1996.
K
D
Ge l e t t e r dh e i ds bo e k i e s
help kinders in Kruispad
Kinders in die Kruispad-area in Kaapstad was omtrent opgewonde toe hulle
Bybelgebaseerde geletterdheidsboekies van die Bybelgenootskap ontvang het.
Dit volg na ’n versoek van Eerw Rachel Mash van die plaaslike Anglikaanse
erk in Mei. Met die sluit van die skole tydens
grendeltyd en met geen ander opvoedkundige
hulpmiddels tot hulle beskikking nie, het hierdie
200 boekies die kinders iets gegee om te
doen. Die Bybelgenootskap se
geletterdheidsmateriaal bevorder
basiese geletterdheid asook
Bybelgeletterdheid onder
kinders. Die kerk het ook
maskers, saaiplantjies en
kryte uitgedeel.
dS
Groot harte
vir die Bybelsaak
Die Bybelgenootskap het onlangs
’n ruimhartige donasie van die
Spade Reën Sending Internasionaal
ontvang. Hier oorhandig past
George Thompson (regs) van
die Bybelgenootskap ’n Bybel
en
Die Bybel: Hoop vir almal
boekies aan past Bert Peters,
president van Spade Reën Sending
Internasionaal, tydens ’n spesiale
dankbetuiging vir die besondere
skenking van R185 000.
dS
16
die saaier
lente 2020
1...,8,9,10,11,12,13,14,15,16,17 19,20,21,22,23,24,25,26
Powered by FlippingBook