Die Saaier - Lente 2020 - page 13

Bid dat die waarheid van
God se Woord ons mense sal
vertroos en bemoedig.
Nederlands-Antille
en Aruba:
Bid vir die daarstel­
ling van ’n plan om Bybelbe­
diening in Aruba tot sy volle
potensiaal te ontwikkel. Bid
dat mense hoop sal vind in die
Woord van God ondanks die
moeilike omstandighede waarin
hulle hulself mag bevind.
15-21 Nov
Wes-Indiese Eilande
: Bid
vir Bybelwerk in hierdie deel
van die wêreld. Dank die
Here vir al die hulp wat ons
reeds van ons vennote en
kollegas ontvang het. Bid dat
ons fondsinsamelingpogings
suksesvol sal wees. Bid dat
God die harte van die mense
in
Jamaika
, die
Bahamas
,
Belize
, die
Turks
en
Cai-
cos
- en
Kaaimanseilande
sal aanraak.
Kuba:
Dank die Here dat
ons onlangs in ons doel kon
slaag om een miljoen Bybels
aan die snelgroeiende Kerk in
ons land te voorsien. Bid dat
ons bybelse beginsels aan
verskillende generasies kan
oordra.
Haiti:
Loof die Here vir
sy daaglikse beskerming
ondanks moeilike omstandig­
hede. Bid vir die ontwikkeling
van ons projekte asook vir die
veiligheid van ons werksplek
en personeel. Bid vir ons
leiers.
22-28 Nov
Panama:
Bid vir ons land,
die mees suidelike land
in Sentraal-Amerika, en
Bybelwerk wat hier gedoen
word. Bid dat die Bybelbe­
hoeftes van die Christene,
wat in die meerderheid is,
aangespreek sal word.
Nicaragua:
Bid vir die
Christene in Nicaragua. Bid
vir vrede in ons land waar
geweld die afgelope paar jaar
wydverspreid voorkom en
waar baie moes vlug om te
oorleef.
Costa Rica:
Bid vir ons
finansiële volhoubaarheids­
program sodat ons kan
voortgaan om ons Bybel­
gebaseerde diens aan die
mense van Costa Rica te
bied. Bid vir ons ekonomie
veral in die nadraai van die
wêreldwye pandemie.
DESEMBER
29 Nov – 5 Des
Verenigde State van
Amerika:
Bid vir groter
Bybelbetrokkenheid in ons
land. Bid dat die Here die
ontwikkeling van die
Faith
and Liberty Discovery Center
sal seën. Bid vir die Here se
seën op al ons traumasorg­
projekte en Bybelvertalings­
bediening.
Kanada:
Bid vir God se guns
Suriname
11
1...,3,4,5,6,7,8,9,10,11,12 14,15,16,17,18,19,20,21,22,23,...26
Powered by FlippingBook